Dit maak seer

Standard

Kopiereg 2014 (C) Elviera “Wisdomlily” Schreuder

Dis so maklik om ‘n kopseer te dokter maar ‘n hart wat pyn sit daar diep binne in jou
Daar binne in die diepste kamer van jou siel
Alles is so seer dat jy nie weet waar om te vat of te los nie
Die pyn boor deur jou hele wese
Warm druppels droog jou vel uit en spoel jou gesigpoeier af
Hoop is nie meer iets wat verligting bring nie
Dit maak seer

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s