Magteloos

Standard

Magteloos

Kopiereg 2013 (C) Elviera “Wisdomlily” Schreuder

Dit is moeilik om weer jou voete te vind.
Jy hardloop van hier tot daar,
Maar jou voete bly sink in die sand.
Jy werk harder as ander en tog is dit nie jy wat die drie druk nie.
Jy is vinnig maar jou spoed word gedurig gebreek.
In die stof spring jy altyd op!
Soms lê jy langer op die grond…
Ek kyk na jou en my hart breek…
Want ek is ook magteloos.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s